info@buecher-doppler.ch
056 222 53 47
Warenkorb
Ihr Warenkorb ist leer.
Gesamt
0,00 CHF

Die Blou Rok

Angebote / Angebote:

Vir haar 4-jarige verjaarsdag ontvang Keitu 'n rok, maar nie sommer enige rok nie, 'n blou een met 'n patroon wat gekies is om haar familie te verteenwoordig! In Suid-Afrika maak familielede klere van een identiese materiaal, so dit wys dat hulle aan dieselfde familie behoort. Die Blou Rok vier van die tradisionele Suid-Afrikaanse materiaal, genaamd seshweshwe, wat deur swart gesinne gebruik word om rokke vir spesiale vieringe te maak.
Folgt in ca. 10 Arbeitstagen

Preis

21,50 CHF

Artikel, die Sie kürzlich angesehen haben