info@buecher-doppler.ch
056 222 53 47
Warenkorb
Ihr Warenkorb ist leer.
Gesamt
0,00 CHF
  • Start
  • Die prinse en die skat

Die prinse en die skat

Angebote / Angebote:

In die magiese koninkryk van Immergroen word die pragtige prinses Elena skielik deur ¿ ou vrou ontvoer. Die onoorwonne kampioen, Gallant, en die skugter boekwurm, Ernst, gaan op ¿ soektog om "die grootste skat in die land" te vind, sodat een van hulle die prinses kan red en met haar mag trou. Maar gou besef Ernst en Gallant dat "die grootste skat in die land" nie dít is wat hulle verwag het nie.
Folgt in ca. 15 Arbeitstagen

Preis

31,50 CHF

Artikel, die Sie kürzlich angesehen haben