info@buecher-doppler.ch
056 222 53 47
Warenkorb
Ihr Warenkorb ist leer.
Gesamt
0,00 CHF
  • Start
  • Moenie Stres Nie!: Positiewe Boodskappe Vir Suid-Afrikaners, Deur Suid-Afrikaners

Moenie Stres Nie!: Positiewe Boodskappe Vir Suid-Afrikaners, Deur Suid-Afrikaners

Angebote / Angebote:

Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic! tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie!
Folgt in ca. 15 Arbeitstagen

Preis

14,90 CHF

Artikel, die Sie kürzlich angesehen haben